ek_vir_sarie
Matriekafskeid

Mirie Burger

Ek en my beste vriendin het een dag by ‘n bruidswinkel gaan snuffel vir idees. Ek het my nie gesteur aan die se-ding, as jy ‘n trourok aantrek anders as die een waarin jy gaan trou, gaan jy nie trou nie. Ek het toe net ‘n rok gegryp van die rak, en dit was perfek. Ek wou toe net so een he, in my gunsteling kleur. Pienk.

Sien alle inskrywings