Matriekafskeid

Mirischian Naude

My inspirasie kom al van my klein dogtertjiedae af. My pa is ‘n mode ontwerper en ons sien al my hele lewe uit na die groot dag. Ek wou ‘n rok he wat wyd is, my lyf goed vertoon, modieus is, maar nie “oordoen” lyk nie; en ek het presies dit gekry! My pa het my rok ontwerp en gemaak. Ek het die kleur gekies, maar my pa het dit bietjie aangepas.Ek vertrou sy opinie ten volle. My plan was om ‘n jong, vars en sprankelende somerskleur rok te he. ! Die ontwerp was helfde van ‘n prentjie en helfte my pa se kreatiwiteit. Die lae rug was sy eie “personal touch”. Ek kon nie vir beter gevra het nie en ek is BAIE tevrede met my rok! 🙂

 

Sien alle inskrywings

  • Mornay

    Ek het nog nooit iets so mooi gesien nie…asemrowend!!

  • Alice Moller

    Jy het stunning gelyk soos altydj

  • Rynard Immelman

    Beeldskone meisie, asemrowende rok…

  • Warren

    Baie stunning!!

  • Aine

    Most beautiful dress ever

  • Andries

    Baie mooi rok, Meisie

  • Alice

    Very nice dress, also like your hair

  • Aurelia

    Beautifull

  • Heather

    That is a very beautifull colour

  • Daleen

    Baie stunning rok!!

  • Pieter

    Ongelooflik mooi!!!

  • Marlene

    ‘n Baie mooi rok vir ‘n baie mooi meisie!! Stunning

  • Charni

    Stunning dress – stunning lady .

  • Maresa

    Jy lyk soos ‘n feëprinses met so tikkie van "the little Mermaid"… asembenemend!

  • La-Rachelle

    ongelooflike mooi rok en ‘n ongelooflike pragtige mensie, jy lyk stunning

  • Timothy

    Outstanding, dit pas jou aan so perfek en n pragtige kleer vir n pragtige meisie.

  • Mariana Immelman

    Dit is elke meisie se droom om ‘n prinses te wees – en ek is seker dat Mirischian soos ‘n ware prinses gevoel het en sy het defnitief ook soos een gelyk in hierdie pragtige, asemrowende mooi rok!

  • Leon J van Rensburg

    Baie baie mooi!!!

  • stef

    awesome galore 🙂

  • Debbie

    This is the most beautiful dress in the world.fit for a beautiful princess. Like you.

  • Ineke Small

    Pragtig!! Ek’s mal oor die kleur ook!

  • Natasha Els

    We’ll wat ek kan se sy het pragtig gelyk die kleur van haar rok het bja mooi by haar gepas

  • Baby Olivier

    Baie baie mooi, ek hou van die kleur en die styl. Jy maak die rok perfek!

  • Lydia

    Jy lyk nie stunning nie jy IS stunning met die pragtige skepping
    Woorde is nie genoeg om dit te beskryf nie – Dit is net WOW…

  • May Viljoen

    Oumie says "beyond beautiful"!!

  • Jaco

    Baie mooi rok Mirischian!!!

  • Philip

    Jy lyk stunning,baie mooi rok.!!!!

  • Michelle Jons

    Dis asemrowend mooi!! dadelik my oog gevang!

  • Henno van Tonder

    wow!! dit is `n sprokies mooi meisie met `n ewe mooi rok! wie is die ontwerper?

  • Lerina Mew

    Pragtige rok en ‘n pragtige meisie! Jy’s baie gelukkig om so ‘n oulike Pa te hê. Baie mooi.

  • Gavin Whitfield

    Vreeslik mooi, rok en meisie

  • Marliese

    Stunning verby!!! 🙂

  • Maggie

    There is a castle on the cloud…and she’s on her way….

    Dis prentjiemooi!!!

  • Effort

    That is a nice dress

  • Randall

    very beautifull

  • Herman

    Baie Pragtige

  • Angelique de Wet

    WOW!!! Stunning meisie 🙂

  • Jo-Lynn

    Daardie rok is regtig net vir jou gemaak. Jyt pragitg gelyk engel pop.

  • Christine

    Pragtig hoor soos iets uit n sprokies verhaal…die kleur keuse was prefek!!!!!!

  • Brittany

    Beyond beautiful 🙂 color and the the cut was perfect and suited you so well x love the whole outfit. You look stunning.