• Jaap van der Heide

    Hallo Mizanne,

    wat een geweldige mooie jurk. Ik wist niet dat ik zo,n mooi nichtje in de familie heb. Het staat je geweldig. Het kan niet anders of jij wint. Zoniet, dan moeten ze maar even met mij bellen. SUCCES!!

  • Willemien vd Heide

    Ek dink die rok is pragtig. Elegant en stylvol. Dit is vir my de mooiste rok wat ek in tye gesien het.

  • Mignon Louw

    Jy lyk gorgeous! Die rok is absoluut vir jou gemaak – die kleur en styl is albei op die Emmy’s rooi tapyt gesien… Love dit!

  • Marlize

    Sy lyk soos ‘n pragtige meerminprinses! Pragtige rok!

  • Izelle Louw

    Ek is mal oor die rok se besonderse kleur en styl en voel die diamante effek om die middel rond dit mooi af. Dit is werklik stunning!

  • Petro Hofsink

    so gemaklik in die moderne snit en treffende kleur ! Die "minder is meer" is hier ‘n sprekende voorbeeld. Pragtig meisie!