300582_225248644200955_107458075980013_600429_1084429644_n
Matriekafskeid

Mizelle Seeger

Die enigste werklike inspirasie was die kleure wat ek bymekaar gesit het. Dit is drie van my gunsteling kleure en ek wou dit graag gekombineer het. Ek wou ook graag ‘n korset-tipe rok gehad het. Die valle was net ‘n natuurlike manier gewees om die kleure te kon gebruik, aangesien daar nie materiaal beskikbaar was wat al die kleure in gehad het nie. Ek is ook baie dankbaar dat ek by tannie Ilse van Nikka Creations uitgekom het. Sy het my droomrok presies gemaak soos wat ek dit wou hê. Ek hoop dat my rok ook ‘n inspirasie sal wees vir ander meisies, sodat hulle nie moet bang wees om te speel met verskillende kleure nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Nelize Seeger

    Wow! Die rok is voorwaar ‘n unieke kleur en styl. Mizelle jy lyk soos ‘n regte prinsessie. Jou hele voorkoms is stunning. 10/10!!

  • Eugene

    Uitstaande!! Well done Mizelle

  • Dalene Delport

    Die kleure en die snit wat gebruik is pas haar perfek.

  • Helene Pietersen

    Jy lyk pragtig!!!Awesome!

  • Ruan

    Jy lyk asemrowend Mizelle

  • Suzi

    Wow…wow….wow….wow!!!!!!!! Jy is ‘n stunning girl…

  • Colette

    Mizelle jy lyk awesome!!

  • Emma

    Wat ‘n pragtige paartjie!

  • Helga Erasmus

    Jy lyk Pragtig! Stunning rok!

  • Christi

    Sy het stunning gelyk!

  • Niel Meyer

    Lief, jou rok was beautiful:) die kleure van jou rok het perfek by jou gepas! Jy is regtig die mooiste meisie ooit!

  • Hettie Middleton

    Van al die meisies so ver is hierdie rok vir my die MOOISTE, en regtig dit is n’ droom rok vir enige meisie om oor te droom om eendag op hulle matriek afskeid aan te trek. Mizelle jy lyk pragtig!!!!!!!

  • Amelia Pienaar

    Lieflike feetjieagtige kombinasie kleure. Sy lyk fantasties!

  • Charmain Buckenham

    Een van die heel mooiste rokke nog Jy lyk soos n prinses Mizelle

  • MIEN DEVY

    BESONDERSE MOOI ROK, PAS HAAR SOOS N HANDSKOEN. PRATIGE MEISIE

  • Michelle Henrico

    Ag maa jy is darem pragtig! Dis ‘n beautiful rok wat jou perfek pas! Verseker die mooiste van die aand! Baie trots op jou, Mizelle!

  • Hannelie Meyer

    Mizelle, jou rok was uitstaande mooi! Die meng van kleure was pragtig en baie smaakvol gedoen. Die valle was sag en wasig en het die kleure perfek laat vloei. Jou haarstyl het baie mooi by jou rok gepas en die keuse van jou metgesel se uitrusting het jou rok perfek gekomplimenteer. Stunning!

  • Melinda

    Wow! Pragtig!

  • Rohan

    Wow! jy het nogals stunning gelyk!

  • Joan Lombard

    Wat ‘n pragtige rok wat die lente so vol voorstel! Die kleure pas Mizelle pragtig en laat my dink aan Oktober se Jakarandas!

  • Corinne Munro

    Ongewone kombinasie wat PERFEK gewerk het! Jy het pragtig gelyk, nee julle het pragtig gelyk! Perfek bymekaar gepas…! Iets wat my opgeval het, is dat julle albei presies volgens jul ouderdom aangetrek het en nie kaal of wulps was nie. Tien uit tien…die aand kon net ‘n fees gewees het. Perfekte rok, pragtige prinses en pragtige metgesel!

  • Hermien

    Werklik besondere samevoegong van kleure! Ek is ook baie mal oor die valle! Jy lyk pragtig!

  • nelia du plessis

    Rerig beautiful!! Geluk

  • Mamza Mothibe

    Stunning dress. Beautiful colours.

  • Jacolien Steyn

    Lanklaas so besonder mooi rok gesien en jy Mizelle, het daardie rok perfek afgerond. En met daai ou handsome ou daar langs jou……julle het pragtig gelyk!!!

  • Candice MIdlleton

    Mizelle dit is n’stunning rok jy lyk PRAGTIG!!!!!!

  • MARI

    BAIE MOOI!!!

  • Lani Visser

    Pragtig, Kleure pas jou

  • Heike Harich

    Mizelle, your dress is a dream of flounces and wonderful colours ! I love the turquoise top the most, especially the shimmering little dots and perfect fit. The lacing in the back is so much more sexy than a low neckline ! Beautiful make-up and hairstyle are topping the ensemble off – your appearance is just stunning !!!

  • Etresia van der Walt

    Dis nuo bitter oorspronklik en jeugdig!

  • mien devy

    jou rok was wonderlik mooi.dit is regtig die uitstaande paar.dit is n lente mooi rok.

  • Hennie

    Mizelle, jy het pragtig gelyk. Baie besonderse en stylvolle rok!

  • Jolene Wheeler

    Pragtig!!! Die kleure pas jou perfek! Is mal oor jou hare…

  • Heather Kruiis

    Pragtig Mizelle, jou Ma was ook so mooii op haar matrieksfskeid!

  • louise barnard

    dit is baie beslis n wen rok en n pragtige meisie my keuse

  • Karin

    Ek stem saam met Corinne – dit pas by haar ouderdom. nie kaal of wulps nie, baie vroulik, lieflike kleure! En baie mooi hare, die los krulle.

  • Rodney

    Wow, jy lyk soos spookasem!!!!

  • Simonete

    Sjoe, hoe verlang ek nou na my eie matriekafskeid! Jy het pragtig gelyk…’n regte spookasem prinses!

  • Mariesia

    Hi Mizelle
    Jou keuse van kleure en snit is pragtig en JONK. Stylvol sonder om "opgesmuk" te lyk. Baie baie goeie keuse!

  • Nicky de Beer

    Goeie smaak, goeie kombinasie – gepas ouderdom, by Mizelle en by die geleentheid – die paartjie het pragtig vertoon

  • Altus

    Hey Mizelle! Jy het stunning gelyk. Jou rok was net die mooiste. Dit het gelyk of jy uit ‘n modetydskrif gestap het. Baie stylvol!