Matriekafskeid

Mizelle Seeger

Die enigste werklike inspirasie was die kleure wat ek bymekaar gesit het. Dit is drie van my gunsteling kleure en ek wou dit graag gekombineer het. Ek wou ook graag ‘n korset-tipe rok gehad het. Die valle was net ‘n natuurlike manier gewees om die kleure te kon gebruik, aangesien daar nie materiaal beskikbaar was wat al die kleure in gehad het nie. Ek is ook baie dankbaar dat ek by tannie Ilse van Nikka Creations uitgekom het. Sy het my droomrok presies gemaak soos wat ek dit wou hê. Ek hoop dat my rok ook ‘n inspirasie sal wees vir ander meisies, sodat hulle nie moet bang wees om te speel met verskillende kleure nie.

 

Sien alle inskrywings

  • MIEN DEVY

    MIZELLE SEEGER HAAR ROK SE KLEURE WAS IETS BESONDER. SY HET SOOS N SPROKIE GELYK

  • Ken S Devy

    EK DINK MIZELLE SEEGER WAS REGTIG DIE MOOISTE POP VAN AL DIE POPPIES

  • Heike Harich

    Mizelle, your dress is a dream of flounces and wonderful colours !
    I love the turquoise top the most, especially the shimmering little dots and perfect fit.
    The lacing in the back is so much more sexy than a low neckline !
    Beautiful make-up and hairstyle are topping the ensemble off –
    your appearance is just stunning !!!

  • Marcél Venter

    Mizelle lyk soos ‘n prinses. Die rok se kleure is regtig iets besonders.

  • Charmain Buckenham

    Mizelle Seeger jy is die mooiste prinses jou rok is iets besonders

  • Hendri Swart

    Hi Mizelle, jy het ongelooflik gelyk. Baie geluk !!!! Weet nie hoe jy gaan kan verbeter met n trou rok nie, jou rok was 10/10 !!!!.

  • Hannelie Meyer

    Mizelle, jou rok was absoluut besonders en uniek. Die meng van kleure was perfek en het opwindend maar tog smaakvol gelyk. Die rok se valle was sag en het die kleure gekomplimenteer. Jou haarstyl het perfek by jou skepping gepas en jou rok is beslis iets wat mens nog lank sal onthou. Jy het absoluut "stunning" gelyk!

  • Engela Henrico

    My keuse beslis Mizelle Seeger – wow!!! – stunning!!

  • Yolande Kruger

    Wow! Stunning!

  • Ewoudt

    Sjoe mizelle lyk pragtig ! Syt sooos n prinsessi gelyk..! Die moooiste matriek afskyd rokkie wat ek nog gesien het … Beautifull !!

  • Simone

    STUNNING Mizelliiii..!! You looked amazing.!

  • Princess Tam Tam’s Boutique

    *Ek is mal hieroor, jy is werklik ‘n inspirasie vir ander meisies om meer kreatief te wees met hulle rokke. Ek het rerig onlangs so ‘n vaal paar rokke gesien en ek dink rerig jou rok is definitief iets wat die oog vang! Jy lyk rerig pragtig!

  • Niel Meyer

    Lief, jou rok was beautiful:) die kleure van jou rok het perfek by jou gepas! Jy is regtig die mooiste meisie ooit!

  • Christi Steenkamp

    Sy het stunning gelyk!

  • Kelly Davidson

    Look at that absolutely stunning child:):) all the best! You’re such a beautiful girl*:) xxx

  • Waldo Seeger

    Ek dink my sussie het die mooiste matriekafskeid rok ooit gehad!!

  • Linn

    Gorgeous 😀 * . . .

  • Jozelle

    Mizelle- mal oor die kleure van jou rok. Die kleure het mekaar pragtig gekomplementeer! Jy lyk soos n prentjie! …Wow! Alhoewel jou rok ongelooflik stunning gelyk het, het die geheel beeld (jy in die rok) alles oortref! Jy het die rok gedra en nie die rok jou! …

  • E brits

    Regtig ‘n vreeslike mooi rok en meisie.

  • Dean Thrashman

    Looking like a dream, Mizelle 🙂

  • ANSA VAN DER MERWE

    EK WENS EK WAS DAAR OM MIZELLE TE SIEN OP DIE DAG – HAAR FOTO’S IS ‘N SPROKIE VANSELF. MIZELLE EK DINK JY HET FANTASTIES GELYK.

  • Charmonique Buckenham

    Jy het regtig pragtig gelyk, jy was sprokies mooi! Ek is mal oor die manier wat jy die kleure saam gekombineer het. Jou hare, grimering als het vir jou perfek gewerk! Regtig waar ‘n wenner!

  • Birdy

    Pragtig:)

  • Emma

    Mizelle, jy lyk soos ‘n regte bosnimf – die kleure en styl van jou rok, jou hare en grimering: pragtig! Soos ‘n sprokie…

  • Olive

    **Jy HeT StuNniNg GeLyK!**

  • Glynnis Douglas

    Mizelle looks absolutely beautiful. Gorgeous dress for a beautiful young lady..x

  • Jason Boshoff

    Wow Mizelle jy het werklik soos ‘n prinses gelyk…pragtigerok vir ‘n stunning girl!

  • Merina Heyneke

    Mizelle, Jy het pragtig gelyk! Jy’t goeie smaak in klere en kleure.

  • Anne-Lucia De Villiers

    Fantasties!! Jy is pragtig Mizelle, ‘n regte prinses.

  • Michelle Jeffery

    Pragtige rok! Ek dink jy het baie mooi gelyk Mizelle en die kleure van die rok gaan baie goed saam.

  • Michelle McDuling

    O.M.G!! You’re so sexy!!
    Die rok is BEAUTIFUL en die persoon wat dit dra is nog meer! Wat die rok net so stunning laat lyk is die persoon wat dit dra! Jy is amazing vriendin!!
    xoxo

  • Karin

    Baie rokke is sedert die begin gelaai – die bly een van my gunstelinge!