Matriekafskeid

Mjön van Blommestein

My laaste skool jaar,laaste dans rok,laaste skool “date”, maar my eerste keer om my eie ontwerp(met behulp van tydskrifte) te laatmaak en soos aspoestertjie heel aand soos ‘n prinses te voel! Ek persoonlik hou niks van bol rokke wat lyk of ek trou of Marie Antonnette verteenwoordig nie, maar elke persoon se idees verskil!Ek is gek oor kort rokkies want oor ‘n paar jaar is dit taboe wanneer ouderdom jou inhaal so wat keer my nou?’n Kort rokkie met ‘n ronde lae rug en blou is al wat ek weet ek moet hê!Ek het onlangs terug gekom van New York en Koningsblou is die nuwe swart en dis my beste kleur so hoe kan ek verkeerd gaan!Ek is ‘n veregaande oor die “vintage look” en dit was my styl, deur cream handskoene en cream skoene te dra! Samon is die mooiste kleur wat koningsblou komplimenteer en ‘n blom laat maak vir my hare asook my date se baadjie!Ek is nie ‘n plain persoon nie, daarom die detail op my rok! Al wat kort is my date in sy “vintage” borgward en my sprokie is voltooi!

Sien alle inskrywings

  • Macy

    You are one of those girls that is all about me..me..me. Sorry do not like the dress

  • anouschka

    To plastic sorry dont like it

  • Karin

    En die taalgesbruik en spelling is ook nie goed nie.

  • Lundi

    Love baie mooi!

  • Tania

    Ek dink sy lyk beeldskoon!Meisies kan tog so jaloers wees op mekaar eerder as om mekaar te komplimenteer!You go girl!