Matriekafskeid

Moné Esterhuizen

Ek het rokke ge’google’ toe kom ek op die mooi ontwerp af en dadelik geweet dis wat ek wil hê…dit was vir my een van daardie oomblikke wat ek daardie prentjie gesave het om te kan maak vir die matriekafskeid,die internet kan mens rerig baie inspirasie gee. Die rok bestaan eintlik uit ‘n paar verskillende blou en is baie flowy!! Maar my grootste inspirasie was om daardié prentjie wat ek ge’google’ het vir mense te wys en hulle vir my gesê het dit gaan by my pas. En Tannie Wilmien wat my rok gemaak het en gesê het,dis definitief die mees uitdaginde rok wat sy al gemaak het,het my laat voel dis ‘n unieke rok dié! Ek het baie vroulik gevoel,soos ‘n prinsessie,soos elke matriekmeisie wou voel…

 

Sien alle inskrywings

  • idelein bartmann

    Baie stunning girl defnitief die regte keuse en dan et jy die bou ook daarvoor wat n mens nie altyd sien nie…regtig stunning

  • Nicolene Bartmann

    Pragtig die blou pas jou perfek! Natuurlike voorkoms vir n stunning natuurlike meisie!!!!!!

  • Michele Iovino

    Baie Baie Mooi en stunning

  • Mariana Jacobs

    Die rok het Mone soos ‘n handskoen gepas en die kleur het haar gekomplimenteer. Sy het voorwaar soos ‘n prinsessie gelyk. Pragtig!!!!

  • Mareta Esterhuizen

    My prinsessie!! Baie trots op jou xxx Die rok was perfek vir jou, gesofistikeerd, maar nie "over the top" nie.

  • Susan Lubbe

    Fyn en pragtig – soos ‘n regte feetjie. Die Blou lyk pragtig by jou!