Matriekafskeid

Monica Swart

Romanse….ek het nog altyd wynrooi met rose & romanse ge-assosieer, en omdat ek so jonk is het ek hierdie geleentheid om werklik romaties te voel en te lyk aangegryp!! Die rooi van die rokkie het my aan valentynsdag laat dink – of wel, my weergawe van valentynsdag. Ek wou voel soos ‘n fee-prinses en omring word met liefde en geluk. Die blommetjies op die rokkie is my manier om met ‘n bos rose te kon rondloop die hele aand. Sjoe…so romanties…amper reg uit ‘n Mills & Boon romanse….

 

Sien alle inskrywings

  • Nerina

    Jy het pragtig gelyk!!