keuse_1
Matriekafskeid

Monique Botes

Na maande se soeke op die internet vir die perfekte voorbeeld van n rok, kon ek nogsteeds nie besluit watter een van die twee finale idees, wat albei my hart laat roer het, om te kies nie. Ek besluit toe om altwee te gebruik… Die een rok se idee van n toppie, en die ander een se romp. Ek het met díe idee na tannie Marie-Louise toe gegaan, en sy het dit laat realiseer…elke fyn detail is perfek tot op die punt beplan, van die vorm, en pas, van die korset soos díe van n trourok, tot die swarovski-kristal detail op die onderrok en korset… Op kleur kon ek net nie besliut nie, maar die inspirasie van nuwe dinge wat wag en die groei van myself as persoon na my matriekjaar, het my op die einde, na eindelose ure se innerlike konflik laat besluit besliut op die groen en swart, en ek dink die twee kleure het mekaar perfek gekomplimenteer. Ek het na elke passing net meer en meer opgewonde geraak om die eindresultaat te sien, en dit was perfek!! ek het nie net soos n regte prinses gevoel nie, maar soos een gelyk ook!!

 

Sien alle inskrywings

  • Ruan

    Dis sowaar ‘n pragtige en elegante rok Monique. Jy’t stunning gelyk!!

  • meisie

    baie baie mooi die kleur pas jou perfek jy het pragtig gelyk

  • Meisie

    Jy lyk soos n prinses gogga, die rok en kleur pas perfek, dit is baie baie mooi

  • pieter

    jy lyk stunning my pop, dit pas perfek jy pa se prinses

  • Thabiso

    You look pretty colour suits you, look like princess

  • Meshack

    Well done you look stunning design suits you well, pretty dress and perfect colour

  • jti

    Lanklaas so mooi rok gesien …die kleur is stunning ,,,,pragtig verby

  • Andre

    Jy het pragtig gelyk die rok en kleur pas perfek

  • michael

    Stunning STUNNING no word can describe you look beautiful

  • Ronél

    Baie mooi, ek hoop jy het dit baie geniet :)

  • david

    you look so pretty the color suite you, this is beautiful

  • Vanessa

    Monique Baie baie mooi, Die kleur komplimenteer jou hele lewenstyl. Baie goeie snit en styl Sterkte>

  • Lezaan

    Dit is regtig ‘n baie baie mooi rok Monique, beslis gemaak vir jou

  • Leo-Marco

    Stunning Monique. Dit is ‘n pragtige kleur en bring jou vel kleur heeltemal na vore. Wonderlike skepping.

  • Vicky

    Baie vleiende rok en kleur. Jou kleurskema, snit en accesories is wonderlik.

  • Susan

    jy lyk sowaar nes ‘n regte prinses! dis ‘n pragtige rok!!

  • Shannese

    baie baie baie mooi rok bud!! die swart maak dit net pop!!!! Flippen amazing!! =P

  • Michelle

    Wow!! Amazing!!

  • Susan

    Hi Monique jy lyk soos n Prinses pragtig

  • patricia van der berg

    Pragtig meisieking die rok se kleur pas perfek

  • Adriaan van Aswegen

    Jy lyk soos n prinses die rok is pragtig baie mooi Stunning

  • justin

    Baie mooi Monique die rok is pragtig, jy lyk stunning

  • marie

    Dit is n pragtige rok jy lyk stunning

  • ronel

    Dit is n baie mooi rok die kleurskema is pragti dit is Stunning

  • annatjie

    Jis Monique jy lyk soos n prinses pragtige rok en kleur

  • Monica

    jy lyk stunning pragtige rok en kleur jy lyk wonderlik

  • Marius Botes

    jy lyk baie mooi sus, die rok en kleur pas jou perfek

  • Amanda

    die rok is stunning jy lyk pragtig

  • vanri

    Jy het pragtig gelyk jou rok is stunning

  • johann

    pragtige rok en kleur jy lyk stunning

  • jean

    Baie mooi rok jy lyk stunning

  • johan spangenberg

    jy lyk stunning baie baie mooi rok

  • percy green

    baie mooi rok stunning gelyk

  • corne

    pragtige rok jy het baie baie mooi gelyk sterkte!!!

  • Irene

    jis dis n pragtige rok jy het stunning gelyk baie baie mooi

  • STEVEN

    YOU LOOKED PRETTY IN THE DRESS< STUNNING BEAUTIFULL

  • Yolanda

    pragtige rok Monique jy het stunning gelyk

  • Lindy

    Baie Baie mooi rok Monique, stunning bautiful

  • Lenie

    jy het stunning gelyk, baie baie mooi rok Monique groen pas jou perfek

  • Ellen

    Monique jy het n pragtige rok man stunning jy het baie baie mooi gelyk lyk soos prinses

  • Des

    pragtige rok en kleur dit pas jou prefek baie baie mooi

  • Suzette

    pragtige rok Monique stunning kleur baie baie mooi

  • angie

    PRAGTIGE ROK BAIE MOOI KLEUR PAS JOU PERFEK

  • Mary

    Pragtige rok Monique jy lyk soos prinses

  • Richard

    Dis n pragtige rok baie mooi jy lyk stunning

  • Theuns

    PRATIGE ROK MONIQUE KLEUR PAS PERFEK

  • Martin

    Goen pas jou perfek baie mooi rok snit pas goed

  • Chantel Marais

    Dis sowaar n pragtige rok kleur en snit pas wonderlik by jou

  • Patricia

    dis n pragtige kleur rok pas perfek by jou jy lyk wonderlik fantasties

  • cheryl

    Pretty dress suite you very well especially the colour

  • Chad

    Pretty dress Monique yu look stunning colour suite you well nice design

  • Dale

    beautiful dress Monique you look stunning perfect colour

  • Gerhard

    dit is n pragtige rok pas jou perfek, kleur fantasies

  • bernard

    Dit is n pragtige rok en kleur pas perfek by jou STUNNING

  • bernard

    Dit is n pragtige rok en kleur pas perfek by jou STUNNING

  • bart

    pragtige kleur rok keuse en die styl pas perfek baie mooi

  • bart

    pragtige kleur rok keuse en die styl pas perfek baie mooi

  • Sylvia

    Monique you look fabulous gorgious no word can describe colour suite you perfect

  • Sylvia

    Monique you look fabulous gorgious no word can describe colour suite you perfect

  • Esme

    Dis n pragtige rok Monique die kleur pas perfek jy het uitstekend gelyk

  • Esme

    Dis n pragtige rok Monique die kleur pas perfek jy het uitstekend gelyk

  • Nicholene

    jy lyk stunning vreeslik mooi rok dit pas perfek

  • johan

    Jis meisiekind jy lyk pragtig, die rol=k pas perfek laat jou soos prinses lyk

  • dawie

    Monique jy lyk pragtig vol lewe en die rok sit fantasties jy lyk wonderlik

  • Alta

    jy lyk soos prinses stunning pragtig groen rok pas perfek

  • Adriaan

    Meisiekind jy lyk pragtig, baie baie mooi rok kleur keuse en snit is perfek vir jou

  • Alexandra

    Lovely dress colour you look beautifull Monique suites you perfectly

  • Alexandra

    Lovely dress colour you look beautifull Monique suites you perfectly

  • Colin

    very pretty dress you look gorgeous

  • eddie

    baie mooi kleur rok en snit pas jou perfek

  • charlene

    jy het n pragtigeroken kleur skema pas jou perfek

  • belinda

    Dress suite you perfectly Monique you are beautiful

  • sandra

    Pragtige rok Monique dit pas perfek jy is beeldskoon

  • Nicole

    you look gorgeous, PRETTY STUNNING

  • Ntombi

    Your dress is beautiful Monique you look stunning

  • Colin

    You are very pretty and the dress uite you STUNNING

  • Sherika

    Gorgeous Girl you look stunning the dress suite you perfectly go for it

  • KAY

    VERY PRETTY DRESS MONIQUE GO FOR IT BEAUTIFUL

  • Tom

    WOW!!!! you look gorgeous this is a stunning dress no words can describe go for it

  • Maraai

    Dit is n baie mooi rok die styl pas perfek, jy lyk pragtig

  • thys

    jourok is sowaar pragtig die kleur en snit pas perfek jy lyk wonderlik

  • Anna

    Baie Baie Baie SEXY you Go Girl!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Prinses staan nie naby jou nie
    Die Kleur en die vorm is uitstekend mooi

  • Magda

    wow looking good girl………………

  • debbie

    Jou rok was beslils die een wat uitgestaan het die jaar by matriek afskeid. Jy het soos prinses gelyk. almal sal lank oo rdie rok praat, jy is n stunning jong dame en ek wens jou die mooiste wense toe.

  • Tannie Klein

    WOW!!!!! STUNNING rok Monique jy lyk pragtig, die kleur en snit pas perfek

  • Madeleen

    Wow Monique jy het vinnig groot geword, wys jou net hoe mooi word n mens deur die jare,jy lyk stunning pragtig

  • Peter

    You look stunning Monique dress colour soute you Beautiful

  • sharon

    dit is n pragtige rok en snit en pas jou perfek, bring jou voorkoms na vore STUNNING

  • Nicholas

    Jy het baie mooi gelyk glo jy sal die aand nie sommer vergeert nie, jy het pragtig gelyk

  • Shenaaz

    STUNNING!!!!! PRAGTIGE KLEUR EN SNIT PAS JOU PERFEK

  • Wilna

    Baie mooi Monique. Sterkte vorentoe met eksamen

  • sciemipreatte
  • zaxpdrwlgk

    riqwgtbsjf, xooxdoprhx

  • rcqhjbbwtz

    jxwcztbsjf, qmnxnkstrw

  • ppzoymoxpx

    wzjvztbsjf, zzrgepxpjo

  • ltbmhoacus

    hspwjtbsjf, wpdqjqkhef