Matriekafskeid

Monique Goudriaan

Ek is mal oor die ou tydse gevoel en wou anders as al die ander meisies gelyk het. Die dag toe ek die rok aan gepas het was ek smoor verlief en wou hom nie af haal nie! Hy het my PERFEK gepas en my vroulike silhoeet beklem toon. Ek is gemaklik in my eie vel en glo dat dit is waar ware skoonheid vandaan kom. Ek is ‘n ekstrovert en my hele uitrusting het my persoonlikheid honderd persent uit gebeeld. My gunsteling kleur is pers en dit het my oog dadelik gevang en die borduuring van my rok. Met die gaan ek skoonheid swot so die pers met wit kontras was idiaal want wit beteken vir my rein en skoon. Ek wou ook my grimeuring en hare anders laat lyk het want dit is een keer in my lewe wat ek so aand sou beleef het, soos die Engelse gesegde? “GO BIG OR GO HOME”. Dit was nog die lekkerste aand van my lewe en ek sou niks verander as ek die kans oor sou kry!

 

Sien alle inskrywings

  • Marietjie Walles

    Pragtig Monique! Jy het beeldskoon gelyk en dit pas jou perfek!

  • Carine Venter

    Monique is nie net mooi van buite nie. Haar innerlike skoonheid is soveel mooier. Sy is opreg en altyd positief en vriendelik. Van al die matriek meisies het sy uitgestaan met haar pragtige rok. Haar grimering en hare was pragtig en uniek. Sy verdien om te wen!

  • Elize Nissen

    Jy het pragtig gelyk Monique! Jou rok het pragtig gelyk en jou rok en grimering was werklik uniek!

  • Nadia Westerman

    Jy’t stunning gelyk girl! Nou your outsides match your inside – wild at heart

  • Ria Westerman

    Monique, jy lyk beeldskoon soos altyd.
    Ek (52 jaar oud) ken Monique persoonlik, en glo my, sy kan maar ‘n sak ook dra, en sal uitstaan vanwee haar besondere sonskyn persoonlikheid. Sy het ook daarby ‘n klokkie-aansteeklike laggie.
    Sy is ‘n gesonde geballenseerde pragtige blonde tiener.
    Sport motors laat haar kop draai.
    Monique het veelsydige talente onder andere sang. Ek was gelukkig om ‘n paar Eistedtfod aande by te woon waar sy besonder presteer het, en sowaar: sy kan van gewildste pop tot klasieke areas sing. Sy geniet die klasieke sang, ingesluit opera, geweldig. Sy word dikwels genooi om by geleenthede te sing.
    Monique het ‘n spesiale hondjie waarvoor sy erg lief is en uitermatig bederf.
    Monique, My boodskap aan jou: GO GIRL !!!
    Liefde, Ria Westerman.

  • Mikyla

    Stunning jy hetpragtig gelyk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jy en daardie rok het mekkar soos n handskoen gepas! = )