dsc_6969
Matriekafskeid

Monique Jansen van vuuren

Ek is nog altyd mal oor pers gewees, ek wou anders wees om ‘n kort rokkie te hê en ‘n bostuk met baie detail en swarovski stene.My rok is van egte sy en verskillende skakerings van pers.. My ontwerper (Wilma du Plessis) ken my al baie lank en ken my styl..Sy weet ek is die “funky” een en wil altyd anders wees..

 

Sien alle inskrywings