• annelene

    jy het regtig soos n fee prinses gelyk

  • Heidi

    Stunning soos uit `n storie boek !

  • Sarie Hattingh

    Ek kan glo jy het soos n prinses gevoel want jy het beslis soos 1 gelyk! Pragtig!

  • Jackie Sies

    Die rok het baie detail, Werner Dey het hom hier oortref.
    Lyk soos ‘n feetjie. Jou hare en rok het mooi saam gepas.

  • Lorine Hattingh

    ek dink dit is ’n baie mooi rok en dink dit het by Monique gepas. Dit is iets heeltemal anders as normaal.

  • LEONIE BOTHA

    Monique, jy is pragtig, jou rok is baie besonders en ek glo jy het die mooiste gelyk. Jou rok is een uit ‘n miljoen. Jy is ‘n wenner, ek weet jy gaan wen. ‘n Prinses die was jy defnitief.

    PRAGTIG !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Sharon

    Jy het pragtig gelyk Monique. Jou beskrywing wat jy gee hier bo, kon jy nie beter doen nie. Sterkte, ek hou vir jou duim vas!!!

  • Marthie Jacobs

    Jy het baie mooi gelyk, regtig mooi, baie uitsonderlike rok, en ek glo dit is die prinses gevoel wat alles baie spesiaal gemaak,het, baie sterkte vir jou en bly nice, dit is die belangrikste

  • Petro Wagenaar

    Wat ‘n lieflike rok..en ‘n pragtige meisie. Dis so reg dat jy soos ‘n prinses gevoel het jy waarlik soos ene gelyk. Dis is mos elke meisie se grootse droom om ‘n prinses te wees, glo jou metgesel was die prins op die wit perd!!

    as oud Parysenaar voel ek so trots op jou….ek hou duimvas vir ‘n wen!!

  • willem

    wat kan ek se jy is beutyfull net soos mnr t jordaan se liedtjie jy het soos n prinses gelyk

  • Monique

    dankie almal wardeur dit baie! maar dit is Werner Dey wat my droom n werklikheid gemaak op my spesiale dag!

  • Audrey Fourie

    Ek moet se, ek het baie rokke gesien, maar nie een so mooi soos joune. Dit is sag en vleiend, soos ‘n vrou moet voel en lyk. Regtig baie mooi en ek glo jy sal wen.

  • Anestatia

    it is a dress to dream about and you are a prinses

  • Connie skosana

    your father told me that you are a pretty now i can see why you look fab girl

  • Sanet Viljoen

    jou rok lyk pragtig almal het seker na hulle asems gesnak baaie mooi

  • Meraai

    Dis ‘n ongewone rok, maar jy het dit vervolmaak, dis sag op die oog en baie interesante detail, pragtig!

  • Stompie Klemp

    Monique, jy het pragtig gelyk. Dit is regtig n baie baie mooi rok. Ek kan verstaan hoekom jou ouers en ouma so trots is op jou. Pragtig!!!

  • Carina Van Aswegen

    Monique ek het jou gesien voor jy Matriekafskeid toe is en ek moet se jou rok was iets uit n ander wereld,en die foto bring nie al die detail uit nie, veral die kristalle op jou toppie.Al wat ek kan se is alles was perfek van jou hare tot jou skoene en die rok die" mooiste"!!!

  • Francois

    Nig jy het regtig pragtig gelyk. Trots op jou.