Matriekafskeid

Monique Lemon

Ek is nie ‘n frilletjie en valletjie persoon nie. Ek is baie sportief en wou ‘n baie elegante, stylvolle en tydlose rok gehad het vir die mooiste dag van my skoolloopbaan. Ek het sekere riglyne neergelê vir Daniel, die ontwerper, soos bv nie te veel “bling” nie valletjies, ens. Daniel het ongelooflike goeie idees gehad en elke keer as ek gegaan het om te pas het hy met ‘n nuwe, kreatiewe voorstel gekom, en so het ons saam aan die rok gebou tot die finale produk.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!

  • Ina

    Baie baie mooi sowaar ‘n wenner

  • Christa Pieters

    Ek stem saam, versker ‘n pragtige meisie.
    Baie mooi!

  • Amelia

    Baie stylvol en "timeless".In totaal, definitief ‘n wenner.

  • Irma

    Hierdie rok is stunning!!! Die kleur is ook besonders

  • Annique Buys

    Baie mooi meisie met ‘n STUNNING rok. Verseker ‘n waardige wenner.

  • Lauden

    Baie stylvolle en elegante rok, en pas perfek by die lyf en gesig!!! Dit kry defnitief "both thumbs up"

  • Amelia Vorster

    Die rok is die perfekte voorbeeld van styl, en absoluut pragtig.Jy kan sien die dame straal van elegansie.10 uit 10.

  • Marischke Hendriks

    Die rok is sowaar ‘n wenner, baie awesome!!!

  • Christa

    Voorwaar ‘n wenner. Straal van geluk in haar pragtige rok. STUNNING VERBY!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Angelique

    DIT IS SOWAAR DIE MOOISTE ROK. VERSEKER ‘N WENNER

  • SURINA

    KLASSIEK, STYLVOL EN ELEGANT. JY IS MY WENNER BESLIS!

  • Leon

    Very sexy girl with fabulous dress. A winner for sure!!

  • Ina

    Nogsteeds pragtig en ‘n wenner

  • Coela

    Hierdie rok komplimenteer haar fantastiese sportiewe figuur!
    Sy lyk soos ‘n ware dame in die ‘chic’ rok!

  • Engela Joubert

    ‘n Toonbeeld van elegansie en styl. Beklemtoon jeugdigheid. Pragtig. Voorwaar ‘n WENNER!!!!