nikkie_4
Matriekafskeid

Monique Rodrigues

Ek het nooit presies geweet wat ek wou hê nie, maar ek het geweet dit moet stunning lyk.. Ek het toe op die internet by promgirl.net gaan soek vir ‘n paar idees! Ek het toe daar 2 mooi rokke gesien een met ‘n mooi bo-kant en die andre met ‘n mooi onder-kant.. Toe besluit ek om die rok te laat maak, sodoende kan ek die bo-kant en die onder-kant van my keuse gebruik! Dit is hoe ek op my rok besluit het..

 

Sien alle inskrywings

  • lidia hagen

    Monique jy het asemrowend mooi gelyk….die kleur en styl pas jou perfek! Jy is n WENNER!

  • Johanna Marais

    Pragtige rok Monique, en jy is net so n pragtige meisiekind! Die kleur en styl is nommerpas vir jou!

  • lidia hagen

    Monique…jy het asemrowend mooi gelyk! Die rok se styl en kleur pas jou perfek! Jy is definitief n WENNER!

  • Henriët Otto

    Monique jy het sooo mooi gelyk….as jy nie wen nie dan weet ek ni!!!!!

  • Bea Wentzel

    Baie mooi*

  • Chantelle Hagen

    Sjoe Monique…jyt beeldskOon gelyk! die rOk pas sO mOoi by jOu! Jy is n *wenner*=)

  • Bernard Bothma

    Dit was een van die mooiste rokke wat ek nog in my lewe gesien het. Jy het stunning gelyk!

  • Andre Schell

    My engel jy het beautiful gelyk en jy was net die mooiste meisie daar met daardie rok en jy bly die mooiste met of sonder die rok. As jy wen of veloor bly jy vir my die wenner!

  • bernelee fortuin

    stunning vir by…asemrowend!!im speechless

  • cecilia schell

    stunning foto die kleur en styl is perfek!!

  • Hilda Rodrigues

    Wow die perfekte keuse. Die styl en kleur pas ju uitstekend. Die perfekte rok vi di perfekte meisie. Jyt soos n droom gelyk

  • Hilda Rodrigues

    Wow jyt pragtig gelyk. Jou rok was die perfekte styl en kleur om by ju te pas. Stunning rok vi n stunning meisie!

  • Michael Rodrigues

    Baie kwai, sussa!

  • Amore

    Jul het stunning saam gelyk..kleur en styl pragtig!!!

  • Janine

    Nix jy het stunning gelyk di rok en die styl pas jou perfek*

  • Gregory Delgado

    Nee wat niggie, jy lyk sommer tops.. Jy moet sommer die jaar … Mej S.A sommer ook gewen het. Lyk stunning

  • Maria Delgado

    Jy het stunning gelyk. Die kleur en styl het jou soos ‘n handskoen gepas. Jy’s definitief ‘n wenner.