• http://sarie.com Anzelle

    Stunning rok dit pas by jou, en beeld jou skoonheid mooi yt.

  • Jeandri

    Jy lyk soos Million Dollar Lady!Die kleur van die rok is stunning,kan net dink hoe mooi dit in die aand lyk

  • Cathy

    Jy lyk ongelooflik mooi, jy is n natural.

  • Emma

    Jy lyk soos n ster wat skitter. Absoluut stunning.

  • Ilse

    Dink ons het die WENNER hier!Volgens Fanie Cronjè is die kleur van die rok korrek,sy lyk jonk,stylvol en smaakvol!