Matriekafskeid

MONIQUE STRYDOM

My rok weerspieel my persoonlikheid. Ek hou daarvan om anders te wees en uit te staan. Ek en my ma het van die begin af net met alles saam gestem. My rok is eie aan my en dis ek. Ek het die prentjie n paar jaar gelede in SARIE gekry maar dit bietjie vernader om by my styl te pas. Dit is nie nodig om duisende rande te spandeer om mooi te lyk nie. Alles was net perfek en ek het soos n prinses gevoel. My rok is EK!

Sien alle inskrywings

  • Monja

    Pragtig! Soo oorspronklik. Defnitief n wenner.

  • Retha Roos

    Wow – hierdie is absoluut pragtig !!!!

  • Guillaume

    Jy is n wenner!

  • Liesl Strydom

    Vi n Ma lyk haar kind seker altyd die mooiste. Monique het vir my pragtig, vol selfvertroue en toonbeeld van onskuld en vroulikheid uitgestraal. Sy was die mooiste! Dankie vir jou mooi geaardheid my kind!

  • Monica le Roux

    Ek was verstom toe ek die vars pragtige plaasmiesie gewaar. Sy was oral oor mooi. Die rok was uiters keurig gekies, en ek ken haar nie so goed nie, maar die bietjie wat ek van die pragtige meisie weet…..kan ek dit ook beaam. Dit is sy. Pragtig,vars, oop en sonder tierlatyntjies. n Natuurlike skoonheid. Jy was pragtig Monique.

  • Hannelie Marais Mosselbaai

    Whow Monnique…..my asem is weggeslaan! Dit is heeltemal waar wat jy sê, die rok is SO baie JY. Ook niks te veel opgetof en gemake-up dat jy onherkenbaar is nie,anders sou jy so ontuis gevoel het. Dit is net jy. Hoop jy het jou aand net so baie geniet.

  • Sarie

    Baie uniek, ek hou daarvan

  • Retha Degenaar

    Jy lyk "stunning!" Pas 100% by jou, baie goeie keuse!

  • Christa Janse van Rensburg

    Hi Monique, jou rok is iets besonders en bring werklik jou unieke en mooi persoonlikheid na vore. Jy het regtig pragtig gelyk.

  • Elbie

    Wat ‘n verandering van die gewone satyn en "glitter", dit lyk pragtig!! Dis wat ek van hou, trek aan wat jy van hou en wat by jou pas. Jy het pragtig gelyk Monnique!

  • Tanya

    Jy het ongelooflik mooi gelyk!’n Ware jong dame!

  • Christelle Strydom

    Uitstekend…Pragtige ontwerp, wie het jou rok gemaak? Die detail is Oorspronklik en besonders..

  • Thea Cronje

    Dit pas jou sprankelende persoonlikheid en laat jou uitstaan bo die gewone blink taberts wat oor die jare redelik afgesaag geword het. Jy het pragtig gelyk.

  • Hendriette Venter

    Jy het pragtig gelyk!en dit pas by jou.Baie goeie keuse

  • Annette

    Dis ‘n pragtige rok vir ‘n net so pragtige meisie. Monique,jy’t "stunning" gelyk!

  • Kim Stapelberg

    Beautiful!!!!!!!!!!!!!

  • Mart-Mari

    Jy lyk pragtig, pas perfek by jou persoonlikheid.

  • Markie

    Baaaaaaaaaaaaie mooi!!!