dsc_6734
Matriekafskeid

Monique Volkwyn

Wanneer jy nog ‘n skolier is, is jou grootste “event” waarna jy uitsien beslis jou Matriekafskeid. Toe ek die rok in Valentina Centurion sien was ek dadelik verlief op die pragtige detial op die rok.My rok is al in Februarie gekoop.Die volgende uitdaging was om die skoene te kry. Danksy Aldo’s het ek die perfekste skoene gekry. Dit was beslis een aand wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was ongelooflik!

Sien alle inskrywings

  • Tertia

    Awesome rok! Sjoe!

  • Bruere

    Slaan my asem weg.Dit is iets heeltemal anders en lyk stunning!

  • Ammie

    Dit is regtig baie baie mooi…..
    Baie anders…. en jy lyk pragtig!

  • Lionel

    Dit is regtig iets anders! So stylvol en klasiek. Hoop jy wen. STERKTE

  • Christine B

    Nie my keuse vir ‘n matriek afskeid rok nie maar is mooi vir ‘n formele funksie. Hou van die skoene

  • Leilani Roote

    Pretty dress, however, I agree with Christine B. Again, if you had an "Inspirational" story to go with it then you would of had a chance! Next time follow the directions, there could have been a phenomenal story with your beautiful choice.

  • Lesley

    Jammer maar ek moet saam stem met Christine en Leilani. Die rok is nie bedoel vir matriekafskeid nie. Miskien as jy die inspirasie daar agter gegee het sou ons dit beter verstaan het

  • Tershia

    Ek stem nie saam met Leilane Roote nie, dit is ‘n kompetisie vir ‘n matriekafskeid rok nie ‘n kortverhaal nie. Monique jy lyk absoluut asemrowend in jou rok. Wat ‘n SHOWSTOPPER!

  • Jocelyn Putter

    A lovely formal function dress. Not so sure if it was the right choice for the matric farewell

  • Helloise

    Baie mooi rok – iets anders. Dit pas jou perfek!!! Wel gedaan!