Matriekafskeid

Monné Van der Linde

Ek is baie lief vir die see en daarom het ek besluit om my rok die verskillende kleur skakerings van die see te maak. Die rok is van twee verskillende kleure chiffon gemaak en dit skep ‘n idee van water wat vloei wanneer ek loop. Hierdie rok is alles waarvan ek gedroom het en die mees perfekte manier om my skoolloopbaan mee af te sluit.

 

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Wow wat ‘n pragtige rok

  • Barbara

    Jy het te mooi gelyk vir woorde ~ beeldskoon!

  • Lettie

    Beautifull! Baie, baie mooi!

  • Colette

    Wow!!! You are sooo beautifull!,

  • Suzette

    Baie mooi en elegant.

  • Marsia

    Perfect!

  • Karin

    Elegant en stylvol.

  • Ronel Schutte

    Wow!! Dit is eenvoudig net pragtig!

  • Karin de Gouveia

    Absolute pragtige rok!