Matriekafskeid

Mouton Melissa

My rok moes oop en vry wees, soos die res van my lewe wat vir my voorlê na matriek, maar moet ook met die “vintage” gevoel my terugbring na die veiligheid van my ouershuis waar my fondamente as mens neergelê is. Ek het “gunmetal” silwer en swart gekies,want ek wil my eendag as grafiese kunstenaar vestig en deur die loop van my lewe self my eie stempel afdruk met die kleure van my lewenservaringe.

Sien alle inskrywings

  • Maryna Mouton

    Klasieke Elegansie loop soos stroop uit die pragtige meisiekind

  • Elsanne Kamffer

    Uitstekende keuse van kleure en styl, pas perfek by haar.

  • Leilani Roote

    Your dress does not capture the "WOW" factor, maybe it is the color that washes out your already pale complexion. Interesting story!!