• Micra Swanepoel

    Sy is n stunning meisie een van my goeie vriendinne en ek is baie trots op haar rok en oor hoe sy gelyk het op daardie speciale dag van haar! Ek stem vir haar nie net omdat ek haar ken nie maar omdat sy my so trots laat voel het om te se sy is my vriendin hAar rok het uit en uit by haar persoonlikheid gepas is baie trots op haar!!

  • ananda vorster

    Jy is en lyk pragtig!!!!!

  • Busi masilela

    Nadia joubert lyk baie pragtig mooi rok!

  • Yolandi de Kock

    Pragtig Nadia, jy lyk STUNNING!

  • Zeldine

    BAie mooi rok!

  • hayls

    Bitter mooi gelyk meisiekint! Jou rok ht ju defnitief laat ytstaan! Kleur ht ju bja gud gepas!

  • Mandy

    Stunning !

  • Julette Speek

    NadiaQ jy is beeldskoon van binne en buite, n aansteeklike borrelende persoonlikheid wat duidelik beklemtoon word deur jo rok….jy het stunning gelyk my vriendin* trots op jo (^^,)

  • Cat

    Hierdie rok is pragtig. Mal daaroor!

  • Shelley

    very pretty