Matriekafskeid

Nadia Kruger

Voor my matriekafskeid was ek opsoek na iets uniek, en as jy op so ‘n soektog is, nader jy natuurlik die internet. Vir weke lank het ek gesoek en toe op ‘n dag op ‘n “Vintage” webtuiste afgekom. die rok was net perfek! die kleure werk mooi saam en die snit is net waarna ek gesoek het. Ek het my ma genader en lap gaan soek wat min of meer dieselfde lyk en na tannie Hannelie geneem om wonderwerke te verrig, en dis presies wat sy gedoen het!

 

Sien alle inskrywings