nadia_20matriek_202011_20_78_jk
Matriekafskeid

Nadia Matthee

…Klassiek, stylvol, modieus, elegant, ietsie blink en ‘n bietjie ‘glam’..Dit is presies wie ek is en my rok het beslis alles uitgebeeld waaroor ek gek is. Ek het nog altyd geweet hoe my matreikafskeidrok moet lyk, maar ek het nie geweet hoe om al my eindelose idees bymekaar te sit nie. Tannie Petra was gelukkig tot my redding-Sy was my leiding om alles saam te sit en het ook haar bene stomp geloop om die regte materiale te kry…Saam het ons ‘n rok ontwerp wat my en vele ander mense se verwagtinge heeltemal oortref het..Dit is ook iets anders en perfek saamgestel uit vere, krale, kant, blomme, net en 4 verskillende materiale- Nog iets waarvan ek hou…om eentonigheid te probeer vermy! *:)

 

Sien alle inskrywings

  • anna-liza rademeyer

    Nadia Matthee,
    Dit was stunning! Sy was en is ‘n toonbeeld van elegansie en styl!

  • brenda badenhorst

    Nadia Matthee het sOos ‘n prinses gelyk.. prentjie MOOi *

  • MARI DIPPENAAR

    BAIE BAIE BAIE BAIE MOOIIIII !!!!!!

  • Rene Laan

    so iets pragtig het ek baaaaaie lank laas gesien, en ook net in daardie ou flieks met die stylvolle sterre.

  • Elizma Boonzaaier

    Klassiek en baie stylvol!

  • Alta Cockrell

    Dis so ongelooflik mooi en sexy en sommer net WOW!!! net soos die meisie wat dit dra!!!!

  • Wilna Steyn

    Platinum en silwer: ‘n dodelike kombinasie.

  • Jana Mans

    Ongelooflik mooi nadia!

  • Maria Cronje

    Prettyness.. is al wat ek kan se, Ria jy het n beautiful dogter, en ja ek sien so ietsie van Marilyn Monroe ook in die gesiggie…..