Matriekafskeid

Nadia Tolken

Ek wou nog altyd soos n prinses gelyk het. Dit was my droom rok gewees,en elke keer as ek dit gaan pas het,het dit vir my net mooier en mooier gelyk. Ek is mal oor die kleur van die rok gewees, en veral ook oor die fyn detail wat laaste oor my rok gekom het. Die rok het my werklik soos n prinses laat voel en ek het vir die eerste keer in my lewe geweet hoe dit moet voel om regtig n prinses te wees. Ek sal die dag van my matriekafskeid nooit vergeet nie. Dis n dag gewees waar my drome waar geword het.

 

Sien alle inskrywings

  • susan

    Jy lyk regtig soos ‘n prinses, hoor. Mal oor die rok, mal oor die gesiggie by die rok, mal oor die agtergrond.

  • Rene

    Is n besonderse rok,lyk soos n feeprinses

  • Rene

    Is n besonderse rok,lyk soos n feeprinses

  • Amanda Soerheide

    Natuurlik pragtig en prentjie mooi!

  • Lo-Mari

    n Prinses rok! Mal oor die kleur!!