Matriekafskeid

Nadine Van Der Westhuizen

Ek het heeltyd in gedate gehad dat ek uniek wil lyk!Ek wou iets aantrek wat nimand sou kon raai nie.Na n paar maande se gedink en fotos op die net rond kyk het ek my rok gesien.Dit was presies wat ek gesoek het -uniek,skoon,funky!Ek was verlief ek het die foto afgehaal en begin soek na iemand wat die rok vir my kan maak vir my sprokies aand.Ek het Elegance After Dark besoek.Die eerste rok wat ek gesien het was die einste rok op die foto!Ek het die rok aangepas en hy het perfek gesit !Net daar en dan het ek die rok gevat,sonder om enige ander rok aan te pas.Dankie Elegance jy het my droom rok vir my gegee en my aand volmaak gemaak.

 

Sien alle inskrywings

  • Anelda Rossouw

    Stunning !!!jy het pragtig gelyk en die rok pas perfek by jou

  • Chane

    Stunning rok,ek def baie unkie! Jyt awesome gelyk!

  • coenraad

    moiste mysi in die moiste rok!!!!!! by ver!!!!

  • dailine

    Jyt sos n prinses gelyk!! Beter kon jy nie gelyk het ni!

  • TREVOR

    NUNU,JY SAL ALTYD IN ENIGIETS MOOI LYK. JY HET OP JOU MATRIEKAFSKEID DIE AAND GENEEM.JY IS SOOS MY EIE DOGTER EN EKS TROTS OP JOU. TREVOR

  • Rene

    Baie uniek en pragtig, pas by jou Nunu.