Matriekafskeid

Nadine Wilding

My inspirasie vir my rok het gekom vanaf n rok wat ek aangepas het maar my nie gepas het nie. Ek wou van die begin af n groot bal rok gehad het en ons het lank na hom gesoek. Ek het byna 40 rokke aangepas maar nie een gekry wat vir my wow was nie. My ma het toe besluit om my na n ontwerper toe te vat om my rok vir my te maak. Sy het al my idees saam gesit en vir my, my droom rok gemaak in n week se tyd. En ek was baie gelukkig daarmee!

 

Sien alle inskrywings

  • Nicole

    En my susie het so mooi gelyk!!!! So trots op jou