Matriekafskeid

Narina Minnaar

Wel ek was gelukkig genoeg om ‘n rok te dra wat meer as R40 000 werd is. Toe ek die rok die eerste keer aanpas was hy alklaar genoeg inspirasie vir my en dit het my soos n handskoen gepas. Ek kon dit nie glo dat ek gelukkig genoeg was om so duur rok te dra nie en as dit nie al klaar goed genoeg klink nie, het ek gehoor Mev. SA – Mariette Chippendale het die rok nog ook gedra vir haar kompetisie! Ekt op my aand van die matriekafskeid met trots in die rok geloop en met die wete dat niemand anders so besonderse rok aan het soos ek nie. 🙂

 

Sien alle inskrywings

  • hendriette

    ek wil nie snaaks wees nie maar ek het n dogtertjie en sal nie toelaat dat sy so op haar matriekafskeid-troue of wat ook al lyk nie, net die wete dat mans met lust na my kind moet kyk is al klaar te veel…

  • Kate

    "What a disgrace"
    Dis nou regtig nie ‘n rok waarmee ek so sou spog nie en die koste is ABSOLUUT belaglik….vir
    dai deurskynende "wannebe"-rok, mens kan dit nie eintlik ‘n rok noem nie!
    Ag nee regtig ek is seker jy kon darem meer smaak en styl aan die dag gelê het as om half-kaal by so
    spoggeleentheid op te daag! Jy is pragtig genoeg, jy het regtig nie nodig om SO aandag te trek nie!

  • Melissa Jansen van Vuuren

    I completely agree with you Hendriette, no girl who fully respects herself and her parents should dress like this, I also, know for a fact that the most expensive dress is not always the best looking, you can look better in something that costs less, and for goodness sakes the girls from today should cover up a bit more, and im not being old fashioned, guys will respect you more, and if they dont they arnt worth your time.