• carmen

    Stem..jy het baie mooi gelyk nig..

  • annely

    Pragtig! Regtig n mooi rok en pragtige dametjie!

  • Jessica Vlok

    Shoe dis regtig I stunning rok! Heeltemal iets anders.. Ek love dit!

  • Apie Abrahams

    Asemrowende rok! Dis baie ongewoon vir my, maar dis wat dit so mooi maak.
    Jy lyk pragtig in die rok tashie! Ek hoop jy wen hierdie kompetise!!!

  • Jo-Anne Botha

    Dit is n stunning rok vriendin!!! jy’t baie mooi gelyk!!!

  • wesley cronje

    N stunning rok

  • charne honiball

    Amazing!

  • Nadia

    Stunning rok Tasha! 🙂

  • Dean

    Die mooiste ooit nou daai is n wen rok.

  • nadene

    Tasha dis ‘n stunning rok jy’t baie pragtig gelyk

  • Jacques van Rooyen

    Sy lyk baie mooier as die rok. Jammer*

  • nadia lucas

    Pragtige oulike rokkie!!

  • tracy

    Dis beautiful !!! N regte prinses rok.

  • Elouise

    ShOoe jy het AsemRowende geluk bai mOoi die blOu pas jou baie mOoi jy lyk dit is Ook ‘n baie Sexy matriekafskeid rok!!! mwa**

  • Colin de Vries

    Absoluut pragtig! Stunning rok vir ‘n stunning jonge dame!

  • Elisma

    Beautiful tasha !!!

  • marelize fourie

    FLippen mOoi rok..vir n flippen mooi meisie*

  • Charne Roetz

    Dis stunning

  • Lesleigh Barry

    J lyk asemroofwind!Love di kleur!hehe

  • heather

    stunning rok. Jy lyk soos ‘n prinses. Baie mooi. Geen woorde kan dit beskryf nie.

  • damian

    Jy lyk baie mooi tasha

  • HanRi

    Dis n fab rok en jy het pragtag gelyk !!! Bje prittY !!!

  • Allison de Vries

    Stunnig stunning stunning, jyt beautiful gelyk! ‘n wen rok!

  • Allison Fourie

    Stunnig stunning stunning, jyt beautiful gelyk! ‘n wen rok!

  • Landri de Goede

    Baie mooi rok Tasha! Jy’t stunning gelyk! xxx

  • Leahandi Groenewald

    Heya tasha…j ht supa mooi glyk…en ju rok ook is ook bje mooi gal!!!

  • Ame Evans

    Absolutely beautiful!!!! Just like the beautiful young lady wearing it!

  • Bernedette Fourie

    Dis n pragtige rok en n regte wenner!!!

  • Natalie

    ahw tashie jy lyk regtig baie mooi vriendin dit lyk stunning….jy lyk soos n prinses