dsc00126
Matriekafskeid

NATALIE ZEELIE

Ek het vandat ‘n dogtertjie was nog altyd gedroom van ‘n prinsie rok. My sus het 2008 matriek geskryf en sy het ‘n moderne rok gehad met ‘n outydse motor. Ek het vir my ma gese ek wil die dag van my matriekafskied soos ‘n dame uit die Victoriaanse tydperk lyk met ‘n wye rok met hoepels en al. Ek het al vroeg in die jaar my rok klaar gehad en het net die laaste verandering op die laaste laat aanbring. Omdat ek effens groot gebou is het ek besluit op die balrok omdat dit nie al jou kurwes wys nie.

Sien alle inskrywings

  • Denice Mathews

    Jy is ‘n PRAGTIGE meisie en die styl PAS jou baie mooi. Die sambreel is ‘n goeie afronding. Ek sou verkies het dat jy nie jou hare met blou gekleur het nie.

  • Leilani Roote

    Hi Natalie, the inspiration is interesting but it is more "Little-Bo-Peep" than Victorian.

  • Jocelyn Putter

    You looked lovely, Nice when your childhood dream becomes a reality

  • Camilla Mac

    You are a pretty girl and I like the effort with the dress. Nice

  • Lea Knoesen

    te veel detail!

  • Hester Zeelie

    Jy het pragtig gelyk my kind en jou rok het by jou gepas. Tannie Kato dankie vir jou moeite en jy het uit jou pad gegaan vir ons ons waardeer dit baie en weereens baie dankie.