img_0818
Matriekafskeid

Natalien de Lange

My droom was nog altyd om soos ‘n feeprinses te voel en te lyk in ‘n wye balrok vir my matriekafskeid. Ek het uit verskeie boeke en tydskrifte idees bymekaar gemaak vir my droomrok. My ma het kans gesien vir baie en vir my ‘n rok gemaak uit verskeie patrone. Pers was nog altyd my gunsteling kleur en die kleur wat sommer my dag weer ophelder! En met al hierdie elemente saam het ek soos ‘n feeprinses gelyk en gevoel!

Sien alle inskrywings