neal_b_054
Matriekafskeid

Natania Barnard

Ek self wil mode ontwerp na skool gaan studeer.Ek word al amper my hele lewe lank groot met mode rondom my en daar is nie n beter inpirasie as ek en my pa se ontwerpe saam nie.Ek en my pa het saam aan my matriekafskeid rok ge-ontwerp en met baie hulp van familie lede klaar gekry.My idee was om spaans te gaan met my rok maar met n bietjie moderniteit in dit.Ek voel dat my rok pragtig verby is en ek is self baie trots op hom.

 

Sien alle inskrywings

  • venessa

    Dis n Baie mooi rok en n baie mooi meisie

  • Venessa

    GO GO GO GO Whoooo

  • Juhanita

    Dis asemrowend mooi!!

  • freddie

    Moier kry mens ni haha stunning pics maq!!!!!!

  • Antionette

    Pragtige rok en dame!

  • Farida

    Pragtig jy is en talentvol wens net die foto was bietjie groter maar dit is regtig pragtig!!