natasha_600x1025_
Matriekafskeid

Natasha Botha

Op die vars Lentedag het ek gevoel of ek waarlik blom! Die rok het my laat voel of ek net wil blydskap uitstraal. Ek het die ontwerp van my rok gekombineer uit verskeie ander patrone, grootliks omdat ek “anders” wou wees. Ek sien myself al my hele lewe as ‘n individialis en dit was hoe die idee van my rok ontstaan het. Verskeie lae lap van satyn, geplooide organza en tule om my valle te vorm, om die verskeie lae van my persoonlikheid uit te beeld… Met handgeborduurde kant op my bostuk om dit alles mee af te rond. Uniek. Stylvol. Spesiaal. Die woorde is die “gare” wat geweef is om my droomrok ‘n werklikheid te maak.

 

Sien alle inskrywings

  • francois rudolph

    Sjoe… Wow.. Kyk ek is geskok!!! Die pragtige dogter. Haar rok is ongelooflik mooi sy lyk soos I prinses!!! Die rok het natuurlik seker ‘n plase prys gekos,(of so lyk dit) die rok is met I ongelooflike mooi bo-stuk en ‘n onder deel wat in ‘n tipe a-lyn gesny is… Dit is I pragtige dogter wat heerself gereed maak vi die lewe wat voor le… Die meeste wat ek hou van die dogter is dat haar rok se inspirasie van haarself af gekom het sy het geweet wat sy wou he!! Sy het haar rok laat maak oor hoe sy voel. Sy wou anders wees en net deur dat sy wou he wat sy wou maak nie saak wat ander se nie!!! Maak haar en haar rok die mooiste van almal… En sy het verseker die beste smaak in karre!!

  • Lettie Botha

    Jy lyk soos’n blom! Uniek, vars en pragtig!
    ‘n Droomrok vir ‘n droom meisie!

  • Alet van Rensburg

    Stylvol, eenvoudig, pragtige kleur – ‘n wenresep!! Daar is geen sprake van oordadigheid nie. Treffend!!

  • Izabel Snyman

    Pragtig! Die kleur en verskillende teksture van die valle maak dit iets besonders.

  • FLIP SNYMAN

    BAIE MOOI ROK BAIE MOOI KLEUR ABSOLUUT FANTASTIES EN SY LYK PRAGTIG DAAR IN
    FLIP SNYMAN

  • BUSISIWE SIBANYONI

    WOW THIS IS STUPENDIOUS, I GIVE IT 10 OUT OF 10.

  • Ansie Smit

    Natasha het skitterend gelyk! Die kleur en styl is baie treffend en die geheel van die prentjie is jonk, maar tydloos. Komplimente aan Natasha en haar ontwerper.

  • Nicolene Opperman

    Sy lyk pragtig! Dis ‘n ongelooflike mooi rok. Wonder wie is die onwerper? En sy dra dit pragtig en stylvol.Die kleur pas haar baie mooi en dit is ‘n ongelooflike kleurkombinasie.

  • Felicia Snyman

    Sjoe! Jy lyk en is net so beeldskoon soos jou hart! Regtig pragtig! Kleur pas jou perfek en jy is beslis nommer een van almal! Ek is mal oor die oorspronklikheid!!

  • Sonja Rautenbach

    Die kleur pas by n konigin. Wag vir jou Prins…!Gaan haal jou drome.Jou rok is stunnig…!