img_6501
Matriekafskeid

Natasha Frackers

n Matriekafskeid is n besonderse geleentheid in n mens se lewe en daarom wou ek n besonderse rok gehad het..Dit was nog altyd my droom om n geel rok vir matriekafskeid te dra.. Na n lang gesoek het my ma vir my n perfekte rok ontwerp wat al my verwagtinge oortref het..Dit was beslis n droom matriekafskeid rok wat my soos n prinses laat lyk en voel het.!

 

Sien alle inskrywings

  • Anton Truter

    Wel Natasha,

    Ek het self foto’s saam met jou hedoen.
    Glo my, jy laat elke uitrusting spesiaal lyk.

    Groette,
    Anton

  • Minette

    Stunning!!!Die onderkant van die rok is regtig iets besonders!!!

  • Amori

    Dis bitter pragtig..sjoe el love dit hoor