rcp_3706
Matriekafskeid

Nicola Putter

Ek het vroeg in die jaar al die soektog begin na my droomrok. Ek het oral op die internet na prentjies gesoek en my gunstelinge het ek na Johan toe gevat. Hy het na ‘n paar gekyk en sommer vinnig vir my gese watter kleur en styl die beste by my sou pas. Soos die maande verloop het, het Johan en Frits my net al meer verras met hulle vermoe om ‘n stukkie lap in ‘n meesterstuk om te tower. Hulle het my wildste drome oorskry met die pragtige rok wat hulle vir my gemaak het.

 

Sien alle inskrywings

  • Hester

    Dis iets besonders!!!

  • Annelene

    Hierdie is ‘n uitsonderlike rok! Wow!