• ashleigh

    ongeloolik stylvol,modern en mooi

  • Paul Mills

    Met raafensblou prag gekroon!
    met oë wat die hemel verlig en
    haar glimlag verhelder die son
    die glinster op haar lippe en ook
    Verfraai met die daai ROK se MOOI!

  • Carmen Burger

    Shoe!! Jy is pragtig!!! Nie net die mooiste matriek dogter nie maar die beste dogter waarvoor enige ma kan vra!!!!!!!! Jy is stunning!!!!!!!!

  • Marinda Agenbag

    Beeldskoon, Stylvol en klassiek.

  • Hannelize

    Pragtig soos altyd Nicole!

  • Yolanda Percival

    Jy is ‘n beeldskone jong dame Nicole!