Matriekafskeid

Nicole Claassen

Ek het prente bymekaar gemaak vandat ek jonger was. Toe my groot jaar my”matriekjaar” aanbreek het ek die prente gevat en my rok ontwerp,ek het op pers en silver besluit want dis twee mooi passende kleure wat uniek lyk. My ontwerp het ek na Simri Bridals gevat en siedaar die perfekte droom matriekafskeidsrok!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Denise Claassen

    Nicole wat ‘n unieke rok, dis pragtig,jy is so fyntjies dit pas jou soos ‘n handskoen. Baie geluk met die keuse.