Matriekafskeid

Nicole Fagan

My inspirasie het ek vroeg in die jaar gekry deur die spesifieke rok te vind wat my sou laat anders lyk en ook by my vel sou pas. Ek het iets gesoek wat klassiek lyk, en ook nie oordoen is nie. Ek wou nie die jong meisie wees wat te “sexy” en oud voor my tyd voorkom nie, want in my “skuil daar ‘n feeprinses van ‘n land ver hiervandaan”.

 

Sien alle inskrywings

  • Lizanne Fagan

    Dit is die mooiste meisie wat ek og ooit gesien het met die mees onelooflikste rok op aarde WOW!

    Lizanne Fagan

  • Linda Dippenaar

    Inderdaad, skoon en ongekunsteld…en tog ook ‘n prinses. Ek het gekyk na die matrieks by hul aankoms nou die aand en was skoon hartseer oor jong meisies wat oud is voor hulle tyd. Geniet die oorgang van kind tot volwassene…en moenie haastig wees nie.

    Die rok is ‘n treffer! Sag, jonk en vroulik.

  • carmelita horsban

    Sy het soos n ware droom gelyk dit was n persoonlike ytbeelding .ek weet dat dit iets uniek was wat sy aangehad,want deesdae na aap almal celebs se rokke hoop sy word I finalis sy was pragtig

  • Sherize Espag

    Nicole lyk absoluut ‘amazing’! Haar rok is klassiek en stylvol en pas haar en haar persoonlikheid perfek!! Sy lyk soos ‘n mooi prinses wat net in storieboeke voorkom. Baie mooi nicole. "You pulled it off!"

  • CHERYL

    Pragtig! Soos ‘n jong meisie moet lyk….sonder pretensies. Wens dat daar meer matriek meisies is wat wil onthou dat hulle nog op skool is en hulle dus meer gepaslik moet klee nie. Nicole….sprankelend, pragtig, onskuldig, elegant…hierdie rok sê dit als!

  • Elsa Fourie

    Ek dink Nicole se rok voldoen 100% aan die vereistes wat sy vir haarself gestel het. Sjoe, so baie meisies lyk op hulle matriekafskeid eerder asof hulle vir ‘n gewaagde tydskrif kan poseer, maar Nicole se rok is baie oorspronklik, pas by haar ouderdom, en ek kan my voorstel dat sy beslis ‘n prinses (of ‘n feetjie) van ‘n verre land is! Onskuldig, maar nie outyds nie – ‘n wenner.

    Wel gedaan Nicole, jy is beslis ‘n rolmodel vir die jong meisies van vandag.

  • Carli

    Nic!! Jy het ongelooflik mooi gelyk! Mis jou klaar vriendin en sien jou binne ‘n week!!

  • Nadia Louw

    Beautiful combination of old world charm and modern day pizaz. Bridging the gap between every girls fairytale ballgown on that one unforgetable night and the very real coming of age thus now being classified as a lady…taking the world by storm

  • Annelie Hoffman

    Onskuldige eenvoud, maar stralend pragtig! ‘n Absolute wenner…….
    Nicole; bly so pragtig, van binne en buite.

  • Johan Gouws

    Dit is ‘n pragtige rok. Jy lyk asemrowend.

  • Aristo

    Nicole het uitgestaan ver bo die res. Die rok was uniek en nie oorbodig nie, maar nogsteeds asemrowend. So ook die hare en grimering, en het haar glimlag ongelooflik gekomplimenteer. Sy het waarlik soos n feeprinses gelyk.

  • Michelle Venter

    Pragtig!! Presies soos uit die blaaie van ‘n perfekte sprokie, maar tog stylvol en elegant!!

  • Joan

    Absolutely beautiful – so fresh and wholsome.

  • James Vogel

    My vote goes to the very stunning Nicole Fagan a true beauty in looks and soul

  • Heloise van Wyk

    Dit lyk soos n rok wat in n barbie movie hoort…Ek hoop jou prins kom haal jou in daai rok en vat jou ver ver weg hiervandaan. sterkte

  • Leanne Fourie

    Mooi mooi mooi!!! Mooi mensie binne en buite!!!!