Matriekafskeid

Nicole Gildenhuys

een van my vriendinne het n prentjie vir my gebring en gesê dis die perfekte rok vir my lyf. ek het die prentjie na Juanita gevat en sy het vir my gesê dit gaan nie lekker werk nie, maar dat ons dit nog steeds as n basis kan gebruik. ek het op die internet vir prentjies gaan soek en 3 prentjies gekry wat ek toe gekombineer het. en dis waar my rok vandaan kom…

 

Sien alle inskrywings

  • Blossom James

    Nicole lyk te pragtig en haar persoonlikheid bring dit sterk na vore.

  • Rosinne van Rooi

    Nicole, jy is pragtig! Met so ‘n klassieke gesiggie kon jy enigiets aanhê!

  • Amanda Pool

    Nicole lyk asemrowend in die uitrusting!!! En die sagtheid van n vrou word deur die rok se kleur en tekstuur gesimboliseer. Sy dra dit ook met soveel grasie!!

  • Maryna

    Haar skeppingstalent is duidelik sigbaar in die eindproduk – ‘n modelrok word gedra met elegansie soos net Nicole dit kan doen!

  • Belinda Gildenhuys

    Ma se Prinses!

  • Zetta Pieterse

    Absoluut klassiek, sag en vroulik! Die sagtheid van die pers in die rok bring die romantiese kant van Nicole uit en maak dat sy ‘n onvergeetlike aand met ‘n asemrowende rok gehad het!

  • Linda Starr

    Nicole het asemrowend gelyk in die rok wat haar so sag en vroulik laat lyk. Sy sal enige prins se hart kan breek!!!!!

  • René Adonis

    Nicole jy is pragtig. Die rok is onopgesmuk en die onopvallende detail wys wat stylvolle elegansie is.

  • Jean

    Nicole het soos n prinses gelyk.sy het net gewag vir haar ridder op die wit perd.

  • Jane Nieeuwoudt

    Die mooiste ooit haar rok is stylvol en pas haar soos n handskoen en met haar pesoonlikheid lyk dit extra vroulik en perfek. Nicole, jy is pradtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Vandag,18:33

  • Jean sieckers

    Nicole het soos n prinses gelyk.sy het net gewag vir haar ridder op die wit perd.

  • Antoinette archer

    nicole jy lyk asemrowend mooi, en baie klassiek met jou rok. baie mooi

  • Belinda Jackson

    Nicole gee status aan die stunning rok! Dit is n classic!

  • Vianda

    baie mooi skatebol

  • Hendrika Fourie

    Watte trotse peetma is ek darem ni. So sexy peetkind met ha sexy geontwerpte rok. Absoluut awesome

  • Coreen

    Nicole lyk stunning!! Die kleur en styl van haar rok is pragtig!

  • Annele van der Walt

    Nicole, jy lyk pragtig!

  • Maureen du Plessis

    Nicole jy vertoon statig, vroulik en jy lyk absoluut asemrowend.

  • Elaine Strydom

    Wat ‘n pragtige rok, en om te dink Nicole het dit self ontwerp!!
    Jy het asemrowend mooi gelyk Nicole!!

  • Caroline Widmer

    Watter pragtige dogter van ‘n pragtige vriendin. So trots op julle. Nicole het stunning gelyk.

  • Renetta Kriel

    Nicole jy het uitgestaan die aand van die Matriekafskeid! Die ander girls het afgesteek teen jou pragtige meisie! Hierdie rok is absoluut sjiek. Sy sal dit beslis na enige geleentheid kan aantrek en met reg The Belle of the Ball wees!

  • Franco Marais

    Mama jy lyk stuning!!! Ds dam lekr o t kan se kt suke mooi mysi v wi k ka lief he!!

  • Nadia Pretorius

    sssssssstunning !!!

  • ali bali

    beautiful **

  • Herman

    Stunning net die een woord jou ma se kind gewis en dit is wat die rok so uniek maak alles pas perfek so asb almal stem vir haar sy is n wonderlike jong dame en die rok is besonders.

  • Denise Le Grange

    Jy lyk soos ‘n regte prinses!!!!! Baie mooi en die persoonlikheid gaan daarmee gepaard!

  • zanette bosch

    lovit !!! **

  • Esmari le Roux

    wow!! jy lyk stunning…… pragtige rok en mens!!