• mike

    hoekom kies al die tieners altyd trou rokke vir matriekafskeid? mooi kleur

  • Ronel Laubscher

    Sy lyk net so pragtig soos wat sy as mensie is!!! Stunning!!

  • Tanja Jordaan

    Uitstekende keuse, jy het pragtig gelyk

  • Cheneen Bertoni

    Pragtige foto en baie mooi rok, die kleur is treffend en absoluut stunning