Matriekafskeid

Nicolé Stipp

Ek het op die internet rond gesoek vir prentjies waarvan ek hou om dan my rok te laatmaak. Op die webtuiste sien ek toe dat mens die rok kan bestel, vir die mense jou mates e-pos en dan sal hulle jou rok by jou huis aflewer. Dit was nie 3 weke nadat ek die rok bestel het nie toe lê dit op my voorstoep. Ek sal nooit weer ‘n rok laatmaak nie, dis die beste manier om ‘n rok te kry…

 

Sien alle inskrywings

  • C.J. Calitz

    Dis verseker my keuse vir die mooiste matriekafskeidrok vir 2011.
    ek kan byna nie glo dat n rok wat van n webtuiste soos n handskoen kan pas aan so prgtige jong dame nie.
    Nicole, jy lyk buitensporig pragtig en het sonder twyfel my stem vir die jaar se matriekafskeidsrok van die jaar 2011.

    Mag jy met al jou spranke die kompitiesie wen.

    Sterkte,

    C.J. Calitz

  • Lizelle Knoesen

    Hierdie is verseker die matriekafskeid inskrywing wat moet wen! Die meisie is so natuurlik mooi! Die rok laat haar nie mooi lyk nie, sy sprankel en laat die rok goed lyk! Dis min dat mens nog sien dat girls so natuurlik mooi is, so hierdie is my keuse, sonder twyfel!

  • Marianne van Zyl

    Pragtig Nicole!