Matriekafskeid

Nicolene Van Niekerk

Ek wou nog altyd ‘n pienk of pers rok op my matriekafskeid gedra het, maar toe ek by die materiaal fabriek instap het ek die rooi materiaal gesien en ek het dadelik van plan verander om my rok rooi te maak en dit het vir my gevoel ek staan uit in die rooi. Ek het my insperasie van mode tydskrifte gekry en dadelik geweet dit is die rok vir my.

 

Sien alle inskrywings

  • Ansie

    Baie mooi rok, jy het stunning gelyk.

  • Kobie van Niekerk

    Mooi getooi in wit en rooi!

  • Kobie van Niekerk

    Mooi getooi in wit en rooi! Die kleur komplimenteer jou lewendige geaardheid. Jou en jou maat se klere pas perfek bymekaar. Goeie keuse, julle het pragtig gelyk.

  • Sharon Badenhorst

    Jou Rok is stunning, heeltemal anders, jy het pragtig gelyk en verseker uitgestaan. Julle twee het ook puik bymekaar gepas. Jy was ‘n wenner!!!!! Die rok het jou beste bates beklemtoon.

  • Marilé van Wyk

    Dis my beeldskonne maikie!!! Jy lyk super mooi, love die rooi in jou hare!

  • Tracy

    Yeah jy lyk baie mooi dit pas net by jou lyfie

  • Nick

    Jy lyk fantasties, regte fee prinses.