Matriekafskeid

Nicoline Taljaard

Toe ek en my ma gaan soek het vir n rok het ons die het Kaap plat gery. Ons het elke winkel wat gelyk het of hulle mootlik rokke het plat geloop opsoek na die perfekte matriekafskeid rok. Op die ou ent was dit by die Somerset West Mall se Scarlett waar my ma eerste die rok gesien het op een van die winkelpoppe. Sy het dadelik geweet dis die rok waarna ons nou al heel naweek soek. Ek was eers effens skepties, maar toe ek eers die rok aan het was ek dadlike verlief! Die rok het gesit soos n droom, asof dit vir my gamaak is. Die kleur, snit en styl, self die afwerkings was weerspieeling van my persoonlikheid. Met die inskrywing wil ek ook graag BAAIE DANKIE se aan my ma. Dankie dat Mamma my so goed ken. Dankie dat jy so baie moeite gedoen het om die aand vir my totaal en all OMVERGEETLIK te maak. Soos die talle komplimente bevestig het, het ek gelyk (en gevoel) soos ‘n prinses op haar troudag en dis alles tedanke aan JOU. =D

 

Sien alle inskrywings

  • Madelien Viljoen

    Jy het pragtig gelyk! Jul moeite was dit werd!
    Mag jy die
    Wenner wees! Jou foto is baie oorspronklik!
    Voorspoed!

  • Anna-Marie

    Wow, ek is heeltemal uitgeboul oor jou rok. Dit is eenvoudig great stunning ek weet nie wat om nog te se nie. Die kleure is ook eenvoudig stunning bymekaar.

  • Nico Human

    Die kleure, die ou, die kar – jonk en oud – alles vloei inmekaar soos ‘n eenheid. Die is die enigste foto wat kan wen, wat ‘n kombinasie! Dit lyk soos ‘n tweepuntperspektief!!! met al die Meganiese, analitiese ontwikkelings. Great!!

  • Elizabeth

    Is ABSOLUT MAL daaroor! Die rok, die Mini, die oop kraag! Dis iets heeltemal anders! Stunning! Stunning! STUNNING!! Beslis my wenner by verre! Sterkte girly, jy verdien dit!!