dsc_0374
Matriekafskeid

Nicolle Bester

My sister is baie goed met matriek afskeid rokke idees. Sy het vir my ‘n prentjie geteken van ‘n rok wat sy gedink het by my sal pas. Ek was dadelik mal daaroor. Ek het toe na die selfde mense gegaan wat my suster se rok gemaak het en vir hulle die prentjie gewys. Hulle het ‘n professionele skets gemaak daarvan en ons het die materiaal gaan koop (die kleur was perfek vir my vel toon). Die rok was gemaak en ek kon nie glo hoe mooi dit uit gekom het nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Peter Miller

    Ek moet wel se Nicolle Bester jy het ongelooflik gelyk op jou matriek afskeid, en jou rok lyk stunning…

  • Ammi

    Baie baie mooi fototjie, en die rok is baie mooi!!! Die kleur is verskriklik mooi!!!!!

  • Marike Lochner

    Beautiful! Mal oor daai kleur op jou Nicolle!

  • marinelle tolken

    Baie nice foto! Pragtige meisie, baie mooi rok en oulike metgesel! :)