sar2
Matriekafskeid

Nikita Herring

Ek het n ontwerp gesoek wat my lyf sal komplimenteer. Toe vind ek 3 verskillende rokke wat vir my baie mooi was, ek het toe al 3 rokke in 1 gesit. Dit was in die begin moeilik om reg te kry maar met die hulp van my briljante rok ontwerper het ek dit reg gekry!Die kleur het ek gekies want ek is mal oor groen en dit het my vel komplimenteer.

Sien alle inskrywings