Matriekafskeid

Nikita Herring

Ek het n ontwerp gesoek wat my lyf sal komplimenteer. Toe vind ek 3 verskillende rokke wat vir my baie mooi was, ek het toe al 3 rokke in 1 gesit. Dit was in die begin moeilik om reg te kry maar met die hulp van my briljante rok ontwerper het ek dit reg gekry!Die kleur het ek gekies want ek is mal oor groen en dit het my vel komplimenteer.

Sien alle inskrywings

  • Annette Prins

    Dis ‘n baie mooi rok en pas by haar lyf. Die haarstyl en juwele komplimenteer die rok. Stunning!!

  • lizelle thysse

    Nikita… Jy skitter soos ‘n ster.
    Ons almal by Hip Hop Tygervalley dink jy lyk pragtig in jou rok.

    Die kleur is perfek wat jy gekies het. Met daai mooi lyfie van jou sal enige rok mooi lyk op jou.

    Jou persoonlikheid straal deur en almal is trots op jou…

    Geniet dit

  • Sandra

    A dress that brings out the character – something different and really stunning

  • Shirley Ncapayi

    WOW!!dus i baie moor rok, ek hou van the kluer and ontwerp.

  • Shirley Ncapayi

    WOW!!dus n baie moor rok, ek hou van the kleur and ontwerp.

  • Allyson

    Stunning and breath taking design and dress, you wore it well and looks just stunning on you.

  • Michelle Klue

    Dis voorwaar ‘n baie mooi rok. En ek wil saamstem dat daardie rok beslis jou stralende persoonlik weerspieël. En die kleur groen het beslis ‘n pragtige betekenis: ‘n Nuwe lewe / Nuwe begin. En dis so waar, want aan die einde van ‘n matriekjaar, lê ‘n nuwe begin en nuwe lewe voor jou. Go for it Girl!!