full_copy_copy
Matriekafskeid

Nikita Janeke

Toe ek die rok sien, het al my drome oor ‘n matriekafskeid rok verdwyn, ek was dadelik verlief op hierdie stunning rok, en toe ek die rok aanpas en dit pas my perfek, asof die rok spesiaal vir my gemaak is, was daar nie meer keer, die rok moes net eenvoudig myne wees. ‘n Verdere bonus was dat die stunning rok koningsblou is, my gunsteling kleur. Ek het so gemaklik gevoel in die rok, ek wou nie eers die rok uittrek na die aanpas nie, ek het absoluut fantasties gevoel. Die aand met die matriekafskeid was ek in ekstase, die hoogtepunt van my skoolloopbaan het aangebreek, en ek het my droomrok aangehad. Hoe gelukkig kan een mens wees. Aan die arm van my droom prins het ek die aand begin in my droomrok…….

Sien alle inskrywings

  • Rene

    Nikita, jy het baie mooi gelyk in die rok