Matriekafskeid

Nikki Nel

Ek het nie eintlik ‘n spesifike persoon vir my rok gehad nie. Ek wou ‘n rok gehad het wat my styl weerspiel en wat by my lyf sou pas. Ek het vir dae lank op die internet gesoek na enige vorm van ‘inspirasie’, maar toe kry ek uiteindelik die idee vir my rok in ‘n 2004 Harpers Bazaar. Ek was mal oor my rok want dis uniek, stylvol en beeldskoon.

 

Sien alle inskrywings