nina_foto
Matriekafskeid

Nina Steenkamp

Vandat ek kan onthou,wou ek nog altyd gehad het my rok moet iets met lace in he! Dit was dus nie n maklike een om materiaal te voor gaan soek het nie,aangsien daar so groot verskeidenheid is. Nadat ek my ontwerper Danielle Vermaas ontmoet het,het ons saam my materiaal gaan koop. Ek het n paar idees in my kop gehad oor hoe ek my rok wou he,maar my groot inspirasie was Kate Middleton se trourok. Alhoewel ek met haar idee begin het,het my rok teen di einde baie verander. My rok idee was reeds geskets en Danielle het paar veranderinge gemaak om dit af te rond. Ek is ook nie iemand wat maklik n besluit kan maak nie,maar toe ek hierdie kleur materiaal sien,het ek geweet dis die materiaal vir my! Ek wou ook iets anders he omtrent my rok wat nie soos die normale matriekafskeid rok lyk nie,ek besluit toe op lace moue. My hoof ding was…ek moet baie lace he en ek moet lang moue he!

Sien alle inskrywings

  • Marian Nel

    Ninaaaa**
    Jyt stunning gelyk!! Sjoe dat ons mekaar hier sien, haha!
    Baie mooi :)