Matriekafskeid

Nita Niemand

GEEL? Dit is die vraag wat ek die meeste gekry het. Die kleur het my so 3jaar terug onder sy kloue gekry, en niemand kon my maak anders besluid nie. My vriendin se ma het my rok gemaak en my baie gehelp met idees. Die hele ontwerp van my rok was self insperasie, ek wou anders wees as die res, en ek het presies geweet wat ek wil he. Ek het werklik mooi uitgestaan tussen my vriendinne se rokke, en dit is die idee wat ek wou gehad het. Ek sal nie my rok vir enige iets verruil nie. Ek is trots op my rok en wil net dankie se aan almal wat my ondersteun het.

 

Sien alle inskrywings

  • Ronet Oberholzer

    Baie mooi rok Nieta. Jy het stunning gelyk

  • Anita Slabbert

    Pragtig! Geel pas nie almal nie, maar jy lyk mooi daarin!

  • Jacques Niemand

    Wow my kind…PRAGTIG! En dit pas by die "Alice in Wonderland" tema!

  • Corrie Mc Callaghan

    Dit is altyd goed om anders as ander te dink en by jou standpunt te bly staan ongeag. Eie identiteit!! Ek dink dit was ‘n beautiful rok!!

  • Maretha Niemand

    My kind ek is baie trots op jou, jy het uitgestaan en baie mooi gelyk!

  • Rika Pretorius

    Jy het ongelooflik mooi gelyk. Jou rok het verseker uitgestaan.
    Trots op jou!

  • Unita Hanekom

    Pragtig en uniek – jy kan met reg trots wees, Nita!!

  • Susan Steyn

    Pragtige rok in sonnige geel, jy het stunning gelyk!

  • Nereza Herridge

    Baie baie mooi!!

  • Christelle Niemand

    Jy het soos ‘n regte prinsessie gelyk. Die geel rok komplimenteer jou vreeslik mooi. Voorwaar ‘n goeie kleur en styl wat jy gekies het. Die detail van die rok is baie mooi en nie oordoen nie.

  • Yolandi Huyser

    Nitatjie jy het pragtig gelyk!

  • Stephanie van Rooyen

    Wow Nita jy het asemrowend mooi gelyk.

  • Abraham Rossouw

    WOW Stunning girl and dress!

  • Carol Niemander

    Pragtig!!! Stunning rok!

  • Unita Hanekom

    Pragtig en uniek!! Jy kan met reg trots wees Nita!!

  • Marie du Toit

    Pragtige rok. Jy het soos ‘n fee gelyk. Jou dag, jou rok. Jou idee vir ‘n rok is regtig iets besonders en die geel pas so mooi by jou.

  • Fredoline van Vuuren

    Nita, jy het pragtig gelyk! Dis ‘n pragtige rok…

  • Risa van Staden

    Nieta… Jy het soos n Fee Prinses gelyk ! Pragtig !

  • Franci Bezuidenhout

    Baie baie mooi!

  • Annelize Lategan

    Nita jy het STUNNING gelyk!!!

  • Kinnie Matthysen

    Pragtig Nita!!Ek is seker jy het baie manne se koppe laat draai in daardie rok van jou!!! Jy het sowaar stunning gelyk!!

  • Carol Pearce

    Jy baie mooi geluk. STUNNING GIRL!!!!!

  • Annarie van Eeden

    Pragtig Nita, jy het soos ‘n prinses gelyk.

  • Delea Eksteen

    Dis regtig ‘n baie mooi rok en ek moet sê die geel pas jou ongelooflik goed. Baie min mense kan geel dra, maar weet dit, jy kan. I love you rok.

  • Sunette Goosen

    Mooiste (unieke) rok + mooiste kind = Wenner!!!

    Jy’t pragtig gelyk, Nita! Geel was ñ uitstekende keuse xxx

  • Annette Els

    Nita…..jy lyk pragtig en jou rok is beautiful….!!!! Die geel pas besonders mooi by jou velkleur en jou donker hare. Jy kan voorwaar baie trots wees op jou keuse van rok…want dit wys jy het goeie smaak …..ons hou duimvas……

  • Kirsten Jardine

    STUNNING!! Best dressed by far!

  • JL van Heerden

    Jy lyk soos ‘n stukkie sonskyn.

  • Sanet Jordaan

    Stunning!!….

  • Mariette Greyling

    Baie mooi Nita.

  • Lee Jepson

    Wow, stunning dress,you look beautiful.

  • Stephanie Joubert

    Jy het pragtig gelyk!!!

  • Yvonne Strydom

    JY LYK WONDERLIK DIE GEEL BEKLEMTOON JOU MOOI GELAATSTREKE, EK GLO JY HET UITGESTAAT TUSSEN DIE ANDER, EN VIR ‘N FEIT HET JY UITGESTAAN TUSSEN DIE ANDER

  • Monica Bannink

    Baie mooi en sprankelend!

  • Robynne Conradie

    Aah – you look like a fairy princess, Nita! Sooo pretty! XX

  • Riana

    Mooi baie mooi

  • Karin

    Geel is soos sonskyn, ek is mal daaroor maar kan dit self nie dra nie. Nita lyk baie mooi!!!!!!!!!!!!!

  • Marie Barnard

    Jy lyk pragtig!!!!

  • Nita Niemand

    Wil net baie dankie se aan almal. 🙂 waardeur dit opreg. God seen julle

  • Lizelle Tolmay

    Jy het regtig pragtig gelyk, ek is absoluut mal oor die geel rok, dis so anders!

  • Yvonne Strydom

    jy het asemrowend gelyk, en wat dit meer spesial maak is dat dit eie idee was – stunnig

  • Leon Jannie

    WOW pragtig Nita!