img_0623_copy
Matriekafskeid

Noelle Steyn

Daar was eintlik geen inspirasie vir hierdie rok nie. Ek het nie eens geweet ek sou dit kry nie. My pa werk gereeld oorsee en tydens een van sy besoeke aan Amerika het hy hierdie rok raak gesien. Hy het onmiddelik daarvan gehou en besluit hy wil die een wees wat my rok koop. Hy was nie seker van my rok grootte nie en wou ook nie vra nie, toe kry hy ‘n meisie wat min of meer soos ek gebou is om die rok aan te pas. Toe ek een middag in my kamer instap hang die aller mooiste rok teen my kas, ek kon nie glo wat ek sien nie. Dit was die perfekste rok vir my, amper asof dit aan my lyf net vir my gemaak is…

 

Sien alle inskrywings

  • Corne

    Dis n pragtige rok en sy lyk pragtig daar in

  • Deon Ward

    This dress definitely compliments you! It’s not everyone that can wear a dress of this kind and make it look like it was meant for you. You did, and in doing so, it showed a definite elegance that is rarely seen in today’s commodity interchangeable world, where everything looks the same. Well done! You look absolutely beautiful!

  • Danielle Steyn

    Noelle het uitsonderlik mooi gelyk. Haar hare en juwele het die uitrusting perfek afgerond. Te oordeel aan al die komplimente wat sy ontvang het was dit ‘n wennner. Sy het met die rok baie meer reaksie uitgelok teenoor die ander vier matriekdanse wat sy ook bygewoon het. Baie trots op jou!

  • Fienie Yssel

    Daar is iets baie uniek aan Noelle en die rok! Sy (en haar pa!) het duidelik styl en sy lyk beeldskoon! Alles aan haar; haar hare, haar vel, haar grimmering- alles lyk natuurlik! Ek stem saam met Deon Ward se kommentaar; die foto het ‘n ware ‘tydlose’ effek.