img_1212
Matriekafskeid

Nolani du Preez

My droom rok was ‘n swart nommertjie met ‘n verskil… ‘n Kombinasie van elegante rooi tapyt met ‘n speelse Cinderella styl. Na ‘n lang soektog het ek op my droom rok afgekom, presies wat ek in gedagte gehad het. Die rok is van Faviana Couture uit New York ingevoer en gehuur by Just Gowns. My gunsteling was die skouerlose bo-stuk met silwer borduur werk van diamante en krale. Die verskeie lae net het vir die Cinderella invloed gesorg. So reg uit feetjieland!*

 

Sien alle inskrywings

  • Carel

    Die fotos is iets besonders!!!!

  • Nicoleen du Preez

    **My pragtige meisiekind, jy het soos ‘n prinsessie uit ‘n feeverhaaltjie vir Mams gelyk!**

  • Sheugnet Jones

    Cinderella is pragtig, die rok is pragtig, maar dis die ‘Rebel Prince’ wat die koek vat met sy cheeky hoed, pienk hemp en kruisbande!

  • Maryke Dreyer

    Beautiful niggie! Jy lyk pragtig* Jy moet WEN!!

  • Rachelle

    Nolani het pragtig gelyk, sy het n "stunning" swart nommertjie aangehad. Sy het soos n ware dame gelyk en baie elegant.

  • Janneman

    Hierdie is beslis die mooiste meisie op hierdie web blad. Sy lyk baie baie pragtig!!

  • Gerda Cristelo

    Baie mooi Nolani!! Jy het soos ‘n fee prinses gelyk!!!

  • Gene

    Stunning, jyt rerig baie mooi gelyk…

  • RuAn

    LyK bAiE mOoi*

    "LiKe!"

    :)

  • Corné Kotze

    Wat ‘n pragtige prentjie! Sooo mooi! Corné

  • Johan Loots

    Jis ma jy lyk Pragtig!!!!!!!! Hoop ook jy wen.

  • Hendri

    Nolani jy het baie mooi gelyk…trots om jou buddy te wes! :P

  • Hendri

    Nolani! jyt beautiful gelyk vriendin!

  • Nielas

    fantastiese fotoQ!

  • Paul du Preez

    Baie mooi. Jy lyk pragtig Pa se Pop.

  • Paul du Preez

    Jy lyk pragtig my feetjie. Pa se Pop.

  • Carlo du Preez

    Baie Mooi =)
    Ek hoop jy wen!

  • Adri

    Jy het pragtig en elegant gelyk!!!!